Helpmekaar Kollege: Mars die Musical

Mars - Die Musical

Saartjie is haar ouers se trots; A-kandidaat, kaptein van haar hokkiespan, eksie-perfeksie. Om druk te ontsnap - vind sy 'n inskrywing, 'n ekspedisie na Mars!

Hier ontmoet sy verskeie kreature, volle figure met slegte maniere - maar gaan Saartjie vind waarvoor sy soek… Sien Helpmekaar sosiale media vir volle program.


PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
This event occurs in the past. Please search for the event you require in the search box above.